Die evangelie van genade tot alle volk (Dort Hfst. 3-4, Art. 7)

Skriflesing: Deut. 7:1-10; Efesiers 2:11-22

Teksvers: Dordtse Leerreƫls, Hfst. 3/4, Artikel 7

Tema: Die evangelie van genade tot alle volke

  1. Genade se beperking in die Ou Testament
  2. Genade se uitbreiding in die Nuwe Testament
  3. Genade se sending na alle nasies.