Die grootheid van God is die enigste anker vir die nietigheid van die mens (NGB, Art.1)

Skriflesing: Jesaja 40:1-31

Teksvers: Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 1

Tema: Die grootheid van God is die enigste anker vir die nietigheid van die mens

  1. God is die enige geestelike wese
  2. God is onvergelyklik groot
  3. God is die fontein van goedheid