Dien die Here met opregtheid en getrouheid

Skriflesing: Josua 24

Teksvers: Josua 24:14-15

Tema: Dien die Here met opregtheid en getrouheid.

Ons gaan kyk na:

  1. Die oproep (v. 14a)
  2. Die opdrag (v. 14b)
  3. Die keuse (v. 15)