Skriflesing: Deut. 7:1-10; Efesiers 2:11-22
Teksvers: Dordtse Leerreƫls, Hfst. 3/4, Artikel 7
Tema: Die evangelie van genade tot alle volke
- Genade se beperking in die Ou Testament
- Genade se uitbreiding in die Nuwe Testament
- Genade se sending na alle nasies.