Die oorwinnende Lam is waardig om God se geskiedenis te regeer

Skriflesing: Openbaring 5:1-14

Teksvers: Openbaring 5:5-7

Tema: Die oorwinnende Lam is waardig om God se geskiedenis te regeer

  1. Die Lam het oorwin (v. 5)
  2. Die Lam het die bevoegdheid (v. 6)
  3. Die Lam het alle gesag (v. 7)