Skriflesing: Daniël 4:29-37; Romeine 9:9-24
Teksvers: Dort Hooftsuk 1, Artikel 15
Tema: Verwerping – God se onberispelike en onveranderlike welbehae
- Verwerping toon God se soewereine welbehae
- Verwerping laat sondaars in hulle selfgekose ellende
- Verwerping verheerlik God se volmaakte geregtigheid