Skriflesing: Romeine 1:18-23; 2 Korintiërs 3:1-18
Teks: Dordtse Leerreëls, Hfst. 3/4, Artikels 4–6
Tema: God se oorweldigende genade te midde van die mens se verdorwenheid
- Die verdonkerde lig van die natuur (Art. 4)
- Die ontmaskerende lig van die Wet (Art. 5)
- Die reddende lig van die Evangelie (Art. 6)