Godsaligheid met tevredenheid is groot wins

Skriflesing: Matt. 6:19-34

Teksvers 1 Tim. 6:3-10

Tema: Godsaligheid met tevredenheid is groot wins

  1. Die gevaar van vals lering (3–5)
  2. Die rykdom van ware godsaligheid (6–8)
  3. Die verwoesting van gierigheid (9–10)