Huisreëls vir ouderlinge in die huisgesin van God

Skriflesing: 1 Thess. 5:12–15; 1 Kor. 9:6–14; Matt. 18:15–18; Matt. 7:15–20

Teksvers: 1 Timoteus 5:17-25

Tema: Huisreëls vir ouderlinge in die huisgesin van God

  1. Eer van ouderlinge (vv. 17–18)
  2. Dissipline van ouderlinge (vv. 19–21)
  3. Bevestiging van Ouderlinge (vv. 22–25)