Nie meer slawe nie, maar geliefde kinders met ’n ewige erfenis

Skriflesing: Galasiërs 3:1-4:3

Teksvers: Galasiës 4:4-7

Tema: Nie meer slawe nie, maar geliefde kinders met ’n ewige erfenis

  1. Ons Kindskap (vv. 4-5)
  2. Ons gemeenskap (v. 6)
  3. Ons erfgenaamskap (v. 7)