Skriflesing: Efesiërs 4:17-5:5
Teksvers: Efesiërs 5:6-14
Tema: Wandel as kinders van die lig in ’n wêreld van duisternis
- Wandel in die lig van jou nuwe identiteit (vv. 6-10)
- Ontmasker die duisternis met die lig (vv. 11–13)
- Word wakker vir Christus se lig (v. 14).